Hart Bochner

Hart Bochner
Geboortenaam Hart Matthew Bochner
Geboorte 3 Oktober 1956 (1956-10-03)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hart Bochner (gebore 3 Oktober 1956) is 'n Kanadese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Breaking Away (1979), Supergirl (1984), Die Hard (1988), en Batman: Mask of the Phantasm (1993).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search